CONTACT DETAILS
|
||
PARROTS

NO. OF VISITS
Content View Hits : 43215| MEMBERSHIP |
|
|
|
|
Word 'n lid
Word ‘n lid van die PVSA en geniet die volgende voordele as lid van die grootste papegaaitelersvereniging in Suidelike Afrika By registrasie ontvang jy ‘n unieke lewenslange telerskode wat op jou ringe aangebring word om jou voels hul lewe lank te identifiseer. Lede is geregtig om ringe van uitstaande gehalte teen die beste pryse by die PVSA te bestel. U word voortdurend op hoogte gehou van verwikkelinge op die voelfront deur die PVSA se nuusbrief Fokus, en die wedblad. Daar is ook baie ander aanbiedinge uitsluitlik vir lede op die Produkteblad op die web. Daar is twee maniere om lid te word van die PVSA
Become a Member Become a member of the PASA and enjoy many benefits as a member of the biggest parrot breeders association in Southern Africa. As a member you wil receive an unique lifelong breeders code to be used on your rings to permanently identify birds bred by yourself. Members are entitled to order good qaulity rings at the best prices from the PASA. You wil be kept up to date with the latest avicultural news by the PASA through the newsletter Fokus, and the website. There are also other products exclusively for members on the Products webpage. There are two ways to become a member of the PASA
|




