NO. OF VISITS

Content View Hits : 350319
Simposium PDF Print E-mail

PVSA SIMPOSIUM

EN

ALGEMENE JAARVERGADERING

 

9 September 2017

 

Die PVSA het sedert 2011 hoogs suksesvolle simposiums aangebied te onder andere Buffelspoort en Aldam Estate.

 

Ons bied met trots weer ? simposium en kuier-naweek in 2017 aan!

 

Alle voëlliefhebbers is welkom

 

PVSA-lede en belangstellendes is welkom. Die simposium word op

9 September 2017 aangebied te Bosheuvel Country Estate Muldersdrif, Gauteng. ? Internasionale papegaaikenner tree op as hoof spreker. Die naweek word so beplan dat daar ook baie tyd sal wees vir informele gesprekke met ons sprekers, ander voëlboere en voëlliefhebbers. Daar sal ook verskeie uitstallers wees.

 

meer inligting inskrywing pad

 


Copyright © 2010 AVI Culture SA. All rights reserved. Designed and Hosted by WEBNIC.