AVI Constitution Parrot Breeders Association of Southern Africa Papegaaitelersvereniging van Suidelike Afrika
2009 Veranderings is op die Afrikaanse weergawe aangebring (The English version of the PASA Constitution is under review and will be placed as soon as possible)
KONSTITUSIE VAN DIE PAPEGAAITELERSVERENIGING VAN SUIDELIKE AFRIKA 17 NOVEMBER 2009
|
|
|
|
|
| ..... |
ARTIKEL 1: NAAM: |
|
|
|
|
|
|
|
Papegaaitelersvereniging van Suidelike Afrika. Afgekort as “PVSA”. |
|
|
|
|
|
|
|
ARTIKEL 2: DOELSTELLING: |
|
|
|
|
|
|
|
Die doelstellings van die “PVSA” is om: |
|
|
|
2.1 |
Die reg van lede te beskerm om (a) papegaaie as troeteldiere aan te hou, (b) papegaaie te teel en (c) met papegaaie handel te dryf. Dit word saamgevat as die papegaaibedryf; |
|
|
|
2.2 |
Die papegaaibedryf in enige wettige vorm, tesame met verwante bedrywe en organisasies te bevorder; |
|
|
|
2.3 |
‘n Doeltreffende organisasie op plaaslike, streek en nasionale vlak op die been te bring en in stand te hou deur middel van klubs, streke en nasionale liggaam; |
|
|
|
2.4 |
‘n Spreekbuis vir sy lede, klubs en streke te wees; |
|
|
|
2.5 |
Sy lede en geaffilieerde organisasies ingelig te hou oor die jongste ontwikkelinge op veral nasionale en internasionale vlak met betrekking tot gebeure en ontwikkelinge wat die papegaaibedryf beïnvloed en raak; |
|
|
|
2.6 |
Leiding aan lede en belanghebbendes te gee hoe om papegaaie wat in gevangenskap aangehou word, te versorg, te huisves, te teel en mee handel te dryf; |
|
|
|
2.7 |
Die belange van liefhebbers, telers, handelaars, veeartse en navorsers wat betrokke is by die papegaaibedryf te koördineer, te behartig, te bevorder en te beskerm; |
|
|
|
2.8 |
Hom te beywer vir die ontwikkeling van wetenskaplike voëlteelt in gevangenskap; |
|
|
|
2.9 |
Die bewaring van bedreigde papegaaisoorte te bevorder; |
|
|
|
2.10 |
Met die owerhede saam te werk en van gespesialiseerde kennis met betrekking tot die teel en aanhou van papegaaie te voorsien, maar om terselfdertyd enige beperkende maatreëls en regulasies wat die regte van lede benadeel, teen te staan op wyse waarop die PVSA en sy Uitvoerende Komitee mag besluit; |
|
|
|
2.11 |
Met nasionale en internasionale organisasies wat by enige aspek van die PVSA en sy lede se aktiwiteite belang mag hê saam te werk sonder dat die regte van lede en die PVSA benadeel word; |
|
|
|
2.12 |
Standaarde daar te stel vir die aanhou van papegaaie deur lede van die PVSA. |
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTIKEL 3: REGSPERSOONLIKHEID EN BEVOEGDHEDE |
|
|
|
|
|
|
|
|
3.1 |
Regspersoon
Die PVSA is ‘n regspersoon wat die draer van regte en verpligtinge kan wees en regsgedinge kan instel en verdedig, en in hierdie verband regtens behoorlik verteenwoordig kan word deur sy Voorsitter. |
|
|
|
3.2 |
Organisasie sonder winsbejag. Die PVSA is ‘n organisasie sonder winsbejag. |
|
|
|
3.3 |
Bevoegdhede van die PVSA Die PVSA het die bevoegdheid om:
|
|
|
|
|
(a) |
Roerende en nie-roerende eiendom te besit en in belang van die PVSA en sy lede daarmee te handel; |
|
|
|
|
(b) |
Fondse volgens sy eie prosedures en voorskrifte te genereer, te belê en te bestee; |
|
|
|
|
(c) |
Bank- en spaarrekenings te open en te beheer en daaruit te onttrek en te oortrek; |
|
|
|
|
(d) |
Lenings aan te gaan; |
|
|
|
|
(e) |
Sekuriteite en waarborge te verskaf |
|
|
|
|
(f) |
Enige dispuut tussen lede, klubs en streke wat die PVSA raak, by te lê op die wyse en volgens die prosedure wat die UK goeddink; |
|
|
|
|
(g) |
Fooie en heffings te bepaal en van lede, klubs en streke in te vorder; |
|
|
|
|
(h) |
Personeel en kundiges aan te stel en te vergoed vir hul dienste vir die doel en tydperk wat die PVSA mag bepaal; |
|
|
|
|
(i) |
Enige optrede te neem om sy doelwitte te verwerklik en verantwoordelikhede na te kom; |
|
|
|
|
(j) |
Sy magte en pligte aan sy Uitvoerende- of Aksie komitee te delegeer. |
|
|
|
|
(k) |
Dissiplinêre stappe te neem met inagneming van die reëls van die PVSA teen ‘n lid, klub of streek wat papegaaie in sy besit of onder sy beheer, nie volgens die standaarde van die PVSA praktykskode behandel nie of op enige wyse die goeie naam van die PVSA of die papegaaibedryf skaad. |
|
|
|
|
|
|
|
ARTIKEL 4: STRUKTUUR EN LIDMAATSKAP |
|
|
|
|
|
|
|
4.1 |
Die Algemene Jaarvergadering van die PVSA |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.1.1 |
Samestelling
Die Algemene Jaarvergadering word saamgestel uit stemgeregtigde afgevaardigdes van die geaffilieerde klubs, streke en die dienende Uitvoerende Komitee en nie-stemgeregtigde persone soos hierna uiteengesit: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Stemgeregtigde afgevaardigdes van geaffilieerde klubs: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(i) Buitelede mag nie in berekening gebring word om stemgeregtigde afgevaardigdes na die Algemene Jaarvergadering aan te wys nie. |
|
|
|
|
|
(ii) Indien die klub uit 5 tot 10 lede bestaan: die voorsitter en die sekretaris van die klub of hulle sekundi wat bestuurslede of senior lede van die klub moet wees.
|
|
|
|
|
|
(iii) Indien die klub uit meer as 10 lede bestaan: die voorsitter en die sekretaris van die klub plus een bykomende afgevaardigde vir elke tien of gedeelte van tien klublede bo die eerste tien. Sekundi vir hierdie afgevaardigdes moet of klubbestuurslede of senior klublede wees. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(b) |
Afgevaardigdes van geaffilieerde streke: Die Voorsitter, Ondervoorsitter en Sekretaris/penningmeester van elke geaffilieerde streek. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(c) |
Die sittende Uitvoerende Komitee: Elke lid van die sittende UK is ‘n afgevaardigde na die Algemene Jaarvergadering van die PVSA met volle stemreg. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(d) |
Geaffilieerde lede: Elke geaffilieerde lid mag die Algemene Jaarvergadering bywoon en alle teenwoordige geaffilieerde lede saam, wys tydens die Algemene Jaarvergadering, self twee stemgeregtigdes vir die duur van die Algemene Jaarvergadering aan. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(e) |
Enige ingeskrewe lid van die PVSA mag die Algemene Jaarvergadering bywoon sonder stemreg. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.1.2 |
Gesag van die Algemene Jaarvergadering van die PVSA
Die Algemene Jaarvergadering skep strukture van die PVSA en die UK bestuur die besigheid van die PVSA. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.1.3 |
Frekwensie en plek van die Algemene Jaarvergaderings
Die Algemene Jaarvergadering word jaarliks gehou. Die UK is verantwoordelik vir die reëling van die Algemene Jaarvergadering. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.1.4 |
Verkiesing van Uitvoerende Komitee (UK) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Die Algemene Jaarvergadering bepaal hoe kontinuïteit van die UK lede bewerkstellig word. |
|
|
|
|
(b) |
Die Algemene Jaarvergadering wys die UK teen die einde van die Algemene Jaarvergadering aan. |
|
|
|
|
(c) |
Nominasie voorstelle moet skriftelik op die voorgeskrewe vorm minstens drie (3) weke voor die Algemene Jaarvergadering ingehandig word en moet deur die genomineerde en die voorsteller onderteken word. |
|
|
|
|
(d) |
Die UK wys self sy ampsdraers aan wat sal bestaan uit Voorsitter, Ondervoorsitter, en ‘n Sekretaris/Penningmeester. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Uitvoerende Komitee (UK) |
|
|
|
|
|
|
|
|
4.2.1 |
Vergaderings van die UK |
|
|
|
|
|
Die UK vergader minstens drie keer per jaar op ‘n datum, tyd en plek wat die voorsitter bepaal. Die voorsitter is verplig om ‘n spesiale UK-vergadering te belê indien hy skriftelik daartoe deur minstens drie UK lede versoek word. Die teenwoordige lede vorm altyd ‘n kworum.
Indien ‘n UK lid 2 agtereenvolgende vergaderings sonder ‘n aanvaarbare verskoning of 3 vergaderings per jaar nie bywoon nie. Sal hy of sy outomaties nie meer ‘n lid van die UK wees nie. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.2.2 |
Magte en pligte van die UK is om: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Die doelwitte van die PVSA te verwerklik; |
|
|
|
|
(b) |
Die beleid van die Algemene Jaarvergadering uit te voer; |
|
|
|
|
(c) |
Ampsdraers en personeel aan te wend tot verwerkliking van 4.2.2 (a) en (b); |
|
|
|
|
(d) |
Die finansies te genereer en te bestee volgens die eise van 4.2.2 (a), (b), en (c); |
|
|
|
|
(e) |
Klubs en streke te stig en te onderhou; |
|
|
|
|
(f) |
‘n Begroting jaarliks op die eerste vergadering van die kalender jaar goed te keur. |
|
|
|
|
(g) |
Die begroting, wanneer noodsaaklik, te wysig; |
|
|
|
|
(h) |
Oor die geldigheid van verskonings vir nie-bywoning van vergaderings deur sy lede te besluit en om sodanige lede skriftelik kennis te gee van die besluit; |
|
|
|
|
(i) |
Skriftelik aan elke lid van die UK wat twee agtereenvolgende vergaderings sonder aanvaarde verskoning afwesig is, kennis te gee dat hy nie meer lid van die Uitvoerende Komitee is nie; |
|
|
|
|
(j) |
Enige vakature op die komitee te vul; Die persoon wat aangestel word sal die termyn van die UK lid wat hy of sy vervang uitdien. |
|
|
|
|
(k) |
Subkomitees uit sy geledere aan te wys om bepaalde en omskrewe take namens hom te verrig, met dien verstande dat elk van hierdie subkomitees skriftelik van sy werksaamhede aan die UK verslag doen; |
|
|
|
|
(l) |
Kundige lede en nie-lede in ‘n raadgewende hoedanigheid, maar sonder stemreg, te koöpteer vir die doel en duur wat die UK mag bepaal; Die tydperk mag egter nie een jaar oorskry nie. Waarna so ‘n persoon weer gekoöpteer kan word indien nodig. |
|
|
|
|
(m) |
Personeel aan te sel en te betaal; |
|
|
|
|
(n) |
Op die laaste vergadering van elke kalenderjaar ‘n bevoegde persoon aan te wys om die PVSA se finansiële verslag na te gaan; |
|
|
|
|
(o) |
Op die tweede kwartaalvergadering van elke jaar die verslag te behandel; |
|
|
|
|
(p) |
Te bepaal wie die bankiers van die PVSA IS; |
|
|
|
|
(q) |
Geen verantwoordelikheid, finansieel of andersins, aan te gaan wat nie is sy ampstermyn afgehandel en gefinaliseer kan word nie, behalwe met die Algemene Jaarvergadering se goedkeuring; |
|
|
|
|
(r) |
‘n Spesiale Algemene Vergadering, wanneer noodsaaklik, byeen te roep; |
|
|
|
|
(s) |
Op die eerste vergadering van sy ampstermyn sy ampsdraers vir sy volle ampstermyn aan te wys. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.2.3 |
Ampstermyn van die UK
Die ampstermyn van die UK is vier jaar en met elke Algemene Jaarvergadering word twee UK lede verkies.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.2.4 |
Herkiesbaarheid van ampsdraer |
|
|
|
|
|
Alle ampsdraers is herkiesbaar. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Aksiekomitee (AK) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Bestaan uit die Voorsitter, Ondervoorsitter, sekretaris/ Penningmeester. |
|
|
|
|
(b) |
Hanteer sake van spoedeisende aard names die UK vir sovêr dit strook met die konstitusie, beleid, beplanning en begroting van die PVSA en sy UK; |
|
|
|
|
(c) |
Rapporteer skriftelike enige optredes wat volgens Artikel 4.3 (b) geneem is aan die UK by die eersvolgende vergadering van die UK. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Voorsitter |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Is die hoofuitvoerende amptenaar van die PVSA , die UK en die AK en doen die beplanning vir die PVSA se werksaamhede gedurende sy ampstermyn; |
|
|
|
|
(b) |
Is die hoofwoordvoerder namens die PVSA en die UK; |
|
|
|
|
(c) |
Tree as voorsitter van alle vergaderings van die PVSA , die UK en die AK op; |
|
|
|
|
(d) |
Het op alle vergaderings ‘n gewone en, in die geval van staking van stemme, ook ‘n beslissende stem; |
|
|
|
|
(e) |
Onderteken alle amptelike dokumente names die PVSA; |
|
|
|
|
(f) |
Doen skriftelik verslag aan die Algemene Jaarvergadering van die PVSA oor die werksaamhede van die UK en AK |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die ondervoorsitter: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Neem die plek en verantwoordelikhede van die voorsitter oor wanneer laasgenoemde nie teenwoordig is nie; |
|
|
|
|
(b) |
Onderteken dokumente namens die PVSA indien die voorsitter nie beskikbaar is nie; |
|
|
|
|
(c) |
Is onder leiding van die voorsitter verantwoordelik vir alle streek- en klubaangeleenthede. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die sekretaris: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Is die hoofadministratiewe beampte van die PVSA wat finaal verantwoordelik is vir rekordhouding en sistematiese bewaring van all dokumente van die PVSA, die UK en AK; |
|
|
|
|
(b) |
Is onder leiding van die Voorsitter en Ondervoorsitter vir alle reëlings van alle vergaderings van die PVSA, die UK en die AK verantwoordelik; |
|
|
|
|
(c) |
Stel kennisgewings van vergaderings, sakelyste, notules, verslae, memoranda en voorleggings namens die PVSA, UK en AK op en besorg dit minstens twee weke voor die aanvang van die geleentheid by elke lid; |
|
|
|
|
(d) |
Is die skakelbeampte van die PVSA, UK, AK en voorsitter; |
|
|
|
|
(e) |
Behartig alle amptelike korrespondensie namens die PVSA, UK, AK en voorsitter; |
|
|
|
|
(f) |
Gee uitvoering aan die beplanning van die voorsitter. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die Penningmeester: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) |
Is die hoofrekenpligtige amptenaar van die PVSA, die UK en die AK; |
|
|
|
|
(b) |
Stel jaarliks ‘n begroting op in oorleg met die Voorsitter en lê dit voor aan die UK op sy eerste vergadering na die Algemene Jaarvergadering vir goedkeuring; |
|
|
|
|
(c) |
Is verantwoordelik om van all inkomste en uitgawes van die PVSA boek te hou; |
|
|
|
|
(d) |
Hou ‘n inventaris van alle vaste en roerende bates en verkry goedkeuring van die UK vir elke afskrywing en/of vervreemding van sodanige bates; |
|
|
|
|
(e) |
Doen aan die Algemene Jaarvergadering en by elke vergadering van die UK skriftelik verslag van alle transaksies, inkomste en uitgawes en bates; |
|
|
|
|
(f) |
Lê jaarliks voor die einde van Januarie alle boeke, dokumente en inventarisse aan die aangewysde persoon voor vir goedkeuring: |
|
|
|
|
(g) |
Doen alle uitbetalings per tjek of elektronies en onderteken alle tjeks en elektroniese betalings bewyse of lê dit aan die voorsitter vir ondertekening voor. |
|
|
|
|
(h) |
Sien toe dat slegs uitbetalings gemaak word wat met die beleid van die Algemene Jaarvergadering strook en volgens die goedgekeurde begrotings gemagtig is; |
|
|
|
|
(i) |
By afstanddoening van die amp, om watter rede ookal, word alle boeke en bewysstukke en inventarisse in teenwoordigheid van die voorsitter en nog ‘n bestuurslid verseël vir oorhandiging aan bevoegde persoon om dit na te gaan vir goedkeuring. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Streke van die PVSA: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.8.1 |
‘n Streek van die PVSA funksioneer as koördineerder van klubs binne ‘n bepaalde gebied wat die Uitvoerende Komitee aan hom toegedeel het. Wysiging van die gesagsgebied van ‘n streek vind alleen plaas nadat die Uitvoerende Komitee die belanghebbende streke die geleentheid gebied het om skriftelik kommentaar te lewer. |
|
|
|
|
4.8.2 |
Die Streeksbestuur bestaan uit dieselfde afgevaardigdes van klubs in Artikel 4.1.1(a) hierbo genoem. |
|
|
|
|
4.8.3 |
‘n Streeksbestuur wys sy eie Streekskomitee se ampsdraers vir termyn van twee jaar aan en moet minstens ‘n Voorsitter, Ondervoorsitter en Sekretaris insluit. |
|
|
|
|
4.8.4 |
Die konstitusie van elke streek moet deur die Uitvoerende Komitee van die PVSA goedgekeur word. |
|
|
|
|
4.8.5 |
Die UK van die PVSA mag die werksaamhede en optredes van die streek ondersoek en aan die streek voorskryf of selfs ontbind indien die optredes van die streek of van sy ampsdraers nie met die oogmerke en strewes van die PVSA strook nie, of die belange van lede, klubs en die PVSA benadeel word. |
|
|
|
|
4.8.6 |
‘n Streek bestaan uit minstens vyf klubs, behalwe met toestemming van die Uitvoerende Komitee op grond van skriftelike, goed gemotiveerde aansoek deur die streek. |
|
|
|
|
4.8.7 |
Waar streke nie bestaan nie of deur die PVSA ontbind is, of waar ‘n streek uit meer as nege klubs bestaan, kan die Uitvoerende Komitee van die PVSA ‘n persoon of persone benoem om die belange van die streek en die klubs daarby ingedeel, te behartig totdat ‘n Streekbestuur saamgestel is. |
|
|
|
|
4.8.8 |
Streekbesture bepaal die gesagsgebiede van klubs en bied belanghebbende klubs die geleentheid om skriftelik kommentaar te lewer alvorens enige wysigings aan die gesagsgebied van klubs gefinaliseer word. ‘n Klub wat homself deur die streek se beslissing oor die vasstelling van sy gesagsgebied veronreg voel, mag appelleer na die UK wie se beslissing finaal sal wees. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Klub van die PVSA: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.9.1 |
‘n Klub bestaan uit minstens vyf lede. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.9.2 |
Klublede en buitelede: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) ‘n Persoon kan by ‘n klub van sy keuse aansluit en is dan in daardie klub bekend as ‘n klublid. |
|
|
|
|
|
(b) ‘n Persoon mag by soveel klubs as wat hy wil buitelid wees, met dien verstande dat hy reeds ‘n klublid van ‘n klub is. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.9.3 |
Ledegeld van die PVSA |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) Lede wat vir die eerste keer by die PVSA aansluit sowel as lede wat heraansluit, betaal intreegeld aan die PVSA soos van tyd tot tyd deur die Algemene Jaarvergadering bepaal op aanbeveling van die UK; |
|
|
|
|
|
(b) Ledegeld word jaarliks deur die Algemene Jaarvergadering op aanbeveling van die UK hersien; |
|
|
|
|
|
(c) Geaffilieerde lede betaal jaarliks ledegeld direk aan die PVSA kantoor; |
|
|
|
|
|
(d) Ledegeld van klublede word deur klubs ingevorder en aan die PVSA oorbetaal. Buitelede van klubs wat volle lede by ‘n ander klub is en hul ledegeld deur hierdie klub betaal het, betaal nie weer ledegeld nie; |
|
|
|
|
|
(e) Hierdie ledegeld van die PVSA word voor einde Mei van elke jaar vir alle klublede aan die PVSA se kantoor oorbetaal, vergesel van ‘n naam en adreslys van klublede; |
|
|
|
|
|
(f) Volle ledegeld is betaalbaar ongeag wanneer ‘n lid gedurende die jaar aansluit. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.9.4 |
Ampsdraers van klubs: |
|
|
|
|
|
Klubs wys hul eie ampsdraers aan, maar moet minstens bestaan uit voorsitter en sekretaris. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Lede |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1 |
Enige persoon wat aan die volgende vereistes voldoen mag lid van ‘n klub en van die PVSA wees: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a) ‘n Persoon wat die doelwitte van die PVSA onderskryf; |
|
|
|
|
|
(b) Wat ingeskrewe lid van ‘n geaffilieerde klub van die PVSA is en ; |
|
|
|
|
|
(c) Wat sy geldelike verpligtinge ten opsigte van lidmaatskap van die PVSA vir die betrokke jaar nagekom het. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1.2 |
Persone vir wie dit prakties onmoontlik is om ‘n ingeskrewe lid van ‘n klub, wat met die PVSA geaffilieer is, te wees, maar nogtans lid van die PVSA wil word, kan toegelaat word om lid van die PVSA te word op die voorwaardes wat die UK mag bepaal. So ‘n lid staan bekend as ‘n geaffilieerde lid. Geaffilieerde lede mag die Algemene Jaarvergadering bywoon onderhewig aan die bepalings van Artikel 4.1.1(d). |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1.3 |
Die UK mag lewenslange of erelidmaatskap, op voorwaardes wat hy goeddink, toeken. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1.4 |
Beëindiging van lidmaatskap: |
|
|
|
|
|
Lidmaatskap van enige lid kan summier deur die UK beëindig word indien so ‘n lid na ‘n ondersoek, waartydens die beweerde oortreder die geleentheid gekry het om sy/haar saak te stel, bevind dat een of meer van die volgende oortredings begaan is: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
(a)Skuldig bevind is aan ‘n kriminele oortreding wat ook strydig is met die doel en strewe van die PVSA, sy streke en sy klubs; |
|
|
|
|
|
(b) Die doel, strewe en goeie naam van die PVSA, streke en klubs op enige wyse te na gekom is; |
|
|
|
|
|
(c) Tot nadeel van die PVSA, sy streke of klubs opgetree of gehandel het of ander persone aangesê of aangemoedig het om aldus op te tree of te handel of sulke optrede goedgekeur het; |
|
|
|
|
|
(d) Enige skandelike of skandalige gedrag wat die PVSA mag benadeel. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1.5 |
Persone wie se lidmaatskap op hierdie wyse beëindig is, verbeur summier alle voordele van die PVSA, sy streke en sy klubs asook enige aanspraak op ledegeld en/of voorregte en mag alleen na verloop van drie jaar om hertoelating as lid aansoek doen. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1.6 |
Lede wat in gebreke bly om lidmaatskapfooie binne die betrokke jaar dat dit verskuldig is, te betaal, verbeur outomaties lidmaatskap en moet opnuut om lidmaatskap aansoek doen. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4.10.1.7 |
Beperking van finansiële aanspreeklikheid van lede: |
|
|
|
|
|
Elke lid van die PVSA se finansiële aanspreeklikheid is tot die betaling van sy ledegeld beperk. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTIKEL 5: VERGADERINGS |
|
|
|
|
|
|
|
Die onderstaande bepalings is op die Algemene Jaarvergadering en elke vergadering van die UK en AK van krag: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.1 |
Kworum |
|
|
|
|
Die kworum is die lede aanwesig na behoorlike kennisgewing aan elke lid. |
|
|
|
|
|
|
|
|
5.2 |
Kennisgewings |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.2.1 |
Die sekretaris gee minstens 14 (veertien) dae voor die Algemene Jaarvergadering en alle ander Algemene Vergaderings skriftelik kennis van die vergadering aan alle PVSA klubs asook alle geaffilieerde lede van die PVSA. |
|
|
|
|
5.2.2 |
Die sekretaris gee minstens 14 (veertien) dae voor alle UK en AK vergaderings skriftelik kennis van die vergaderings aan alle lede van die UK of AK respektiewelik. |
|
|
|
|
Sodanige kennisgewings vermeld watter vergadering gehou gaan word, die datum, tyd en plek, en sluit ‘n volledige sakelys en dokumente in wat nodig is om lede in staat te stel om hulself deeglik vir die spesifieke vergadering voor te berei. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.3 |
Stemming |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.3.1 |
Stemming oor persone geskied per stembrief. |
|
|
|
|
5.3.2 |
Stemming oor sake geskied by wyse van opsteek van die hand. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.4 |
Beskrywingspunte vir die Algemene Jaarvergadering |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.4.1 |
Beskrywingspunte vir die Algemene Jaarvergadering kan deur die UK, streke en klubs voor einde van Desember van die jaar wat die Algemene Jaarvergadering voorafgegaan, skriftelik by die sekretaris ingedien word en moet van ‘n volledige motivering voorsien word. |
|
|
|
|
5.4.2 |
Die UK behou die reg voor om beskrywingspunte vir die Algemene Jaarvergadering met ander beskrywingspunte saam te voeg of na die insender vir nadere toeligting terug te verwys. |
|
|
|
|
5.4.3 |
Die UK, AK en werkkomitees kan lesings, uitstallings en ander gepaste aanbiedings met die Algemene Jaarvergadering laat saamval. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.5 |
Wysigings aan hierdie Konstitusie |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5.5.1 |
Voorstelle vir wysigings aan die konstitusie word net soos beskrywingspunt vir die Algemene Jaarvergadering hanteer en moet voldoen aan die bepalings van Artikel 5.4.1
|
|
|
|
|
5.5.2 |
Die sekretaris gee skriftelik aan streke en klubs kennis van voorgestelde wysiging aan die konstitusie, soos in Artikel 5.2 bepaal. |
|
|
|
|
5.5.3 |
Elke wysiging aan die konstitusie word op die Algemene Jaarvergadering van die PVSA gedoen en vereis minstens ‘n twee derde meerderheid van ‘n behoorlike gekonstitueerde Algemene Jaarvergadering. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTIKEL 6: KOMMUNIKASIE |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
6.1 |
Die PVSA kommunikeer hoofsaaklik met sy streke en klubs en verwag dat elke streek- en klubbestuur hierdie gegewens aan individuele lede sal oordra. |
|
|
|
6.2 |
Die PVSA maak graag van die openbare media gebruik om die belange van die lede en die bedryf by die algemene publiek te bevorder. |
|
|
|
6.3 |
Die PVSA ag dit sy plig om deur persoonlike kontak en deur middel van memoranda en voorleggings of watter metode ookal, die belange van sy lede by die owerheid van die dag en enige ander belanghebbende organisasie tuis te bring. |
|
|
|
6.4 |
Die PVSA is veral ‘n voorstander daarvan om deur middel van goedgesindheid en hartlike samewerking, opregte en gesonde verhoudings met elke instansie met wie belange gedeel word, te stig en te onderhou. |
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTIKEL 7: ONTBINDING |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Slegs ‘n behoorlike gekonstitueerde Algemene Jaarvergadering of Spesiale Algemene Vergadering kan met ‘n twee derde meerderheid besluit om die PVSA van Suidelike Afrika te ontbind en bates oordra aan organisasie(s) met soortgelyke doelstellings as die van die PVSA. |
|
|
|
|
|
|
|
|
| CONSTITUTION OF THE PARROT BREEDERS’ ASSOCIATION OF SOUTHERN AFRICA |
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 1: NAME: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Parrot Breeders’ Association of Southern Africa. Abbreviated as “PASA”. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 2: AIM: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
The aims of "PASA" are to: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Protect the rights of members to (a) keep parrots as pets, (b) breed with parrots, and (c) to trade with parrots. This constitutes the parrot industry; |
|
|
|
|
2. |
Promote the parrot industry in all legal forms, together with related industries and organizations; |
|
|
|
|
3. |
Establish and maintain an efficient organization on local, regional and national level by way of clubs, regions and a national body; |
|
|
|
|
4. |
Be a mouthpiece for its members, clubs and regions; |
|
|
|
|
5. |
Inform its members and affiliated organizations about the latest developments at especially national and international level with regard to activities and developments that influence the parrot industry; |
|
|
|
|
6. |
Provide guidance to members and roleplayers on how to care for, house, breed and trade with parrots in captivity; |
|
|
|
|
7. |
Coordinate, maintain, promote and protect the interests of enthusiasts, breeders, traders, veterinary surgeons and researchers involved in the parrot industry; |
|
|
|
|
8. |
Strive for the development of scientific avian breeding in captivity; |
|
|
|
|
9. |
Promote the preservation of endangered parrot species; |
|
|
|
|
10. |
Work hand in hand with the authorities and to provide them with specialized knowledge with regard to the breeding and keeping of parrots, but to counter any restricting measures and regulations that infringe upon the rights of members in ways decided on by PASA and its Executive Committee; |
|
|
|
|
11. |
Work together with national and international organizations on any aspect that may concern the activities of PASA and its members without infringing upon the rights of PASA and its members; |
|
|
|
|
12. |
Take disciplinary action, taking into account the rules of natural entitlement and according to the rules approved by PASA, against a member, club or region that does not take proper care of parrots under its care, or that harms the good name of PASA or the parrot industry in any way. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 3: LEGAL ENTITY AND POWERS |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Legal entity PASA is a legal entity with rights and obligations and which may institute and defend a legal proceeding, and which in this instance is legally properly represented by its Chairperson. |
|
|
|
|
2. |
Non-profit organization PASA is a non-profit organization. |
|
|
|
|
3. |
Powers of PASA PASA has the power to:
- Own movable and non-movable property and to trade therewith in the interest of PASA and its members;
- Generate, invest and spend funds according to its procedures and directives;
- Open and manage bank and savings accounts, including withdrawing and overdrawing;
- Enter into loans;
- Provide securities and guarantees;
- Resolve any disputes between members, clubs and regions in the way and according to the procedures deemed necessary by PASA;
- Determine and collect fees and tariffs from members, clubs and regions;
- Appoint staff and experts, and to reimburse them for their services for the aim and period determined by PASA;
- Take any measures to reach its goals and to fulfill its responsibilities;
- Delegate its powers and responsibilities to its Executive or Action Committee.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 4: STRUCTURE AND MEMBERSHIP |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
The Annual General Meeting of PASA |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Compilation The Annual General Meeting consists of vote-carrying delegates form the affiliated clubs, regions and the serving Executive Committee and non-voting individuals explained as follows:
|
|
|
|
|
|
a. Vote-carrying delegates from affiliated clubs:
i. Outside members may not be taken into account when appointing vote-carrying delegates to the Annual General Meeting.
ii. If the club consists of five to ten members: the chairperson and secretary of the club or their substitutes, who should be members of the management or senior members of the club. iii. If the club consists of more than ten members: the chairperson and the secretary of the club plus one additional delegate for every ten or part of ten club members more than the first ten.
Substitutes for these delegates must be members of the club’s management or senior club members. b. Delegates from affiliated regions: The chairperson, vice-chairperson and secretary/treasurer from every affiliated region. c. The serving Executive Committee: Every member of the serving EXCO is a delegate with full voting rights to the Annual General Meeting of PASA. d. Affiliated members: Every affiliated member may attend the Annual General Meeting and during the AGM all the affiliated members present appoint two vote-carrying delegates for the duration of the AGM. e. Any registered member of PASA may attend the Annual General Meeting without voting rights.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
2. |
Authority of the Annual General Meeting of PASA |
|
|
|
|
|
The Annual General Meeting develops the structures of PASA and the EXCO manages the business of PASA. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
3. |
Frequency of and venue for the Annual General Meetings |
|
|
|
|
|
The Annual General Meeting takes place annually. The EXCO is responsible for organizing the AGM. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4. |
Election of the Executive Committee (EXCO) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
a. The Annual General Meeting determines how continuity of the EXCO members is brought about. b. The Annual General Meeting appoints the EXCO at the end of the Annual General Meeting. c. Nominations must be handed in in writing on the prescribed form before the Annual General Meeting and must be signed by the nominee and the nominator. d. The EXCO appoints its own office-bearers, consisting of a Chairperson, Vice-chairperson and a Secretary/Treasurer. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
2. |
Executive Committee (EXCO) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Meetings of the EXCO |
|
|
|
|
|
The EXCO meets at least three times annually on a date, time and at a venue determined by the chairperson. The chairperson is obliged to convene a special EXCO meeting if at least three EXCO members have requested such a meeting in writing. The members present always form a quorum.
If an EXCO member fails to attend two consecutive meetings without a valid apology, he/she will automatically not be a member of the EXCO anymore. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
2. |
The powers and responsibilities of the EXCO are to: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
a. Realize the goals of PASA;
b. Fulfill the policy of the Annual General Meeting;
c. Apply office-bearers and staff to realize 4.2.2 (a) and (b);
d. Generate and spend the finances according to the demands of 4.2.2 (a), (b) and (c);
e. Found and maintain clubs and regions;
f. Approve a budget annually at the first meeting of the calendar year;
g. Amend the budget if necessary;
h. Decide on the validity of apologies by members for not attending meetings and to inform such members of the decision in writing;
i. Inform, in writing, members of the EXCO who have failed to attend two consecutive meetings of the EXCO without a valid apology that he/she is no longer a member of the Executive Committee;
j. Fill any vacancy on the committee. The person appointed would service the remainder of the term of the EXCO member whom he/she replaces.
k. Appoint subcommittees from within its ranks to perform certain defined tasks on its behalf, keeping in mind that each of these subcommittees must report to the EXCO in writing on its activities;
l. Co-opt expert members and non-members in an advisory capacity, but without voting rights, for the goal and duration determined by the EXCO. The period may not exceed one year, whereafter such a person may be co-opted again, if necessary.
m. Appoint and pay staff;
n. Appoint a capable person at the last meeting of each calendar year to review PASA’s financial report;
o. Discuss this report at the second quarterly meeting of each year;
p. Determine who the bankers of PASA will be;
q. Avoid entering into any responsibility, financial or otherwise, that cannot be fulfilled and finalized during its term in office, except with the permission of the Annual General Meeting;
r. Convene, when necessary, a Special General Meeting;
s. Appoint, at the first meeting of its term of office, its office-bearers for its full term of office.. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
3. |
Term of office of the EXCO The term of office of the EXCO is four years and at every Annual General Meeting two EXOC members are elected. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4. |
Re-election of office-bearers All office-bearers may be re-elected.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
3. |
The Action Committee (AC) |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
a. |
Consists of the Chairperson, Vice-chairperson, and Secretary/Treasurer; |
|
|
|
|
b. |
Handles matters of an urgent nature on behalf of the EXCO in so far it complies with the constitution, policy, planning and budget of the PASA and its EXCO; |
|
|
|
|
c. |
Reports in writing any measures taken according to Article 4.3 (b) to the EXCO at the next meeting of the EXCO. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
4. |
The Chairperson |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
a. |
Is the chief executive officer of PASA, the EXCO and the AC and is responsible for planning PASA’s activities during his/her term of office; |
|
|
|
|
b. |
Is the main spokesperson for PASA and the EXCO; |
|
|
|
|
c. |
Acts as chairperson for all meetings of PASA, the EXCO and the AC. |
|
|
|
|
d. |
Has a normal, and in the case of a deadlock of votes, a determining vote, at all meetings; |
|
|
|
|
e. |
Signs all official documents on behalf of PASA; |
|
|
|
|
f. |
Reports in writing to the Annual General Meeting of PASA on the activities of the EXCO and the AC. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
5. |
The Vice-chairperson |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
a. |
Takes over the place and responsibilities of the chairperson when the latter is not present; |
|
|
|
|
b. |
Signs documents on behalf of PASA when the chairperson is not available; |
|
|
|
|
c. |
Is, with guidance from the chairperson, responsible for all regional and club matters. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
6. |
The Secretary |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
a. |
Is the chief administrative officer of PASA and has the final responsibility for recordkeeping and the systematic safekeeping of all documents of PASA, the EXCO and the AC; |
|
|
|
|
b. |
Is, with guidance form the chairperson and the vice-chairperson, responsible for organizing all meetings of PASA, the EXCO and the AC; |
|
|
|
|
c. |
Draws up notices of meetings, agendas, minutes, reports, memoranda and presentations on behalf of PASA, the EXCO and the AC and ensures that it is delivered to each member at least two weeks before the start of the event; |
|
|
|
|
d. |
Is the public relations officer of PASA, the EXCO the AC and the chairperson; |
|
|
|
|
e. |
Handles all official correspondence on behalf of PASA, the EXCO, the AC and the chairperson; |
|
|
|
|
f. |
Is responsible for executing the planning of the chairperson. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
7. |
The Treasurer |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Is the chief accounting officer of PASA, the EXCO and the AC; |
|
|
|
|
|
Annually compiles a budget in collaboration with the Chairperson and presents it for approval to the EXCO at its first meeting after the Annual General Meeting;
|
|
|
|
|
|
Is responsible for the bookkeeping of all income and expenses of PASA; |
|
|
|
|
|
Keeps an inventory of all fixed and moving assets and gets approval from the EXCO for each writing-off and/or disposal of these assets; |
|
|
|
|
|
Reports in writing to the Annual General Meeting and to every meeting of the EXCO on all transactions, income and expenses, and assets; |
|
|
|
|
|
Presents all books, documents and inventories annually before the end of January to the designated person for approval; |
|
|
|
|
|
Do all payments by cheque or electronically and signs all cheques and electronic payments or hand it over the chairperson to sign. |
|
|
|
|
|
Ensures that payments are made only when it is in line with the policy of the Annual General Meeting and authorized according to approved budgets; |
|
|
|
|
|
When terminating the terms of office for whatever reason, all books and evidence and inventories must be sealed and handed over in the presence of the chairperson and another member of the management to a competent person for approval. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
8. |
Regions of PASA |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
A region of PASA functions as the coordinator of clubs within a stipulated area as determined by the Executive Committee. Amendments to a region may only take place after the Executive Committee has offered all regions concerned an opportunity to comment in writing. |
|
|
|
|
2. |
Regional management consists of the same delegates form clubs in Article 4.1.1(a) described above. |
|
|
|
|
3. |
Regional management appoints its own regional committee’s office-bearers for a period of two years and must include at least a Chairperson, Vice-chairperson and Secretary. |
|
|
|
|
4. |
The constitution of each region must be approved by the Executive Committee of PASA. |
|
|
|
|
5. |
The EXCO of PASA may investigate the activities and conduct of a region and prescribe to the region or even dissolve the region should the conduct of region or that of its office-bearers not be in agreement with the goals and values of PASA, or when it is to the detriment of the interest of members, clubs and PASA. |
|
|
|
|
6. |
A region consists of at least five clubs, except with the permission of the Executive Committee based on a written, well-motivated application from the region. |
|
|
|
|
7. |
Where no region exists or where a region has been dissolved by PASA, or where a region consists of more than nine clubs, the Executive Committee of PASA may appoint a person or people to oversee the interest of the region and its clubs until a regional management can be appointed. |
|
|
|
|
8. |
Regional management determines the areas of authority of clubs and offers clubs concerned the opportunity to comment in writing before any changes to the areas of authority of clubs may be finalized. Clubs that feel that the region’s decision is not in the best interest may appeal to the EXCO, whose decision will be final.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
9. |
Clubs of PASA |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
A club consists of at least five members. |
|
|
|
|
2. |
Club members and outside members: |
|
|
|
|
|
a. A person may join a club of his/her choice and is then known as a club member within that club.
b. A person may be an outside member to as many clubs as he/she desires, keeping in mind that he/she is already a club member of a club. |
|
|
|
|
3. |
Membership fees of PASA |
|
|
|
|
|
a. Clubs may collect membership fees for PASA form its club members, but not form outside members.
b. Membership fees of PASA for all club members are paid over to PASA’s Secretary/Treasurer, accompanied by a name and address list of club members before the end of May of each year.
c. Members who join a club within the first six months of a financial year must pay a membership fee to PASA for the full year. Members who join a club during the second six months of a financial year only need to pay half of the membership fee to PASA. These membership fees of PASA are paid over immediately to the Secretary/Treasurer of PASA by the club, accompanied by a name and address list of the new members.
|
|
|
|
|
4. |
Office-bearers of clubs Clubs appoint their own office-bearers, which must include at least a chairperson and secretary. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
10. |
Members |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1.
|
Any person that meets the following requirements may be a member of a club and PASA: |
|
|
|
|
|
a. A person that endorses the goals of PASA;
b. Someone who is a registered member of an affiliated club of PASA; and;
c. Who has fulfilled his/her monetary responsibilities towards membership of PASA for the year concerned.
|
|
|
|
|
2. |
A person for whom it is a practical impossibility to become a registered member of a club affiliated with PASA, but who wants to be a member of PASA, may be allowed to become a member of PASA on conditions determined by the EXCO. Such a member will be known as an affiliated member. Affiliated members may attend the Annual General Meeting subject ot the terms of Article 4.1.1(d) |
|
|
|
|
3. |
The EXCO may award life membership or honorary membership on conditions it deems appropriate. |
|
|
|
|
4. |
Termination of membership
|
|
|
|
|
|
Membership of any member may be terminated summarily by the EXCO if such a member, following an investigation in which the alleged perpetrator has been given the opportunity to defend him/herself, is found guilty on one or more of the following transgressions: |
|
|
|
|
|
1. Guilty of a criminal offence which is also in conflict with the goal and aim of PASA, its regions and its clubs;
2. Acted in a way that harmed the goal, aim and good name of PASA, its regions and its clubs in any way;
3. Acted in a way that was not in the interest of PASA, its regions and its clubs, or instructed or motivated others to act in such a way, or approved of such conduct;
4. Any scandalous or shameful conduct that may harm PASA |
|
|
|
|
5. |
A person whose membership was terminated in this way summarily forfeits all benefits of PASA, its regions and its clubs, as well as any entitlement ot membership fees and/or benefits and may only apply for readmission after three years.
|
|
|
|
|
6. |
Members who do not pay membership fees within the year concerned automatically forfeit membership and have to apply for membership anew. |
|
|
|
|
7. |
Restriction of financial accountability of members: A Member of PASA’s financial accountability is restricted to the payment of his/her membership fee. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 5: MEETINGS |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
The following regulations pertain to the Annual General Meeting and every meeting of the EXCO and the AC: |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Quorum |
|
|
|
|
|
|
|
|
The quorum is all members present, after thorough notice to every member. |
|
|
|
|
|
|
|
|
Notices |
|
|
|
|
|
|
|
|
The secretary informs all members in writing so that every member receives his/her notice at least 14 (fourteen) days before the meeting. The notice states which meeting is being held, the date, time and place and includes a complete agenda as well as all documents necessary for members to prepare themselves thoroughly for the meeting.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Voting |
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Voting with regard to people takes place by means of ballot paper.
|
|
|
|
2. |
Voting with regard to issues takes place by means of a show of hand. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Points for discussion at the Annual General Meeting |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Points for discussion at the Annual General Meeting may be handed in in writing to the secretary of the EXCO, regions and clubs before the end of December each year and must be accompanied by a complete motivation. |
|
|
|
|
2. |
The EXCO reserves the right to add points of discussion for the Annual General Meeting together or refer it back to the sender for more information. |
|
|
|
|
3. |
The EXCO, AC and working committees may allow lectures, exhibitions and other appropriate presentations to take place at the same time as the Annual General Meeting. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Amendments to this constitution |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
Suggestions for amendments to the constitution is handled in the same way as points of description for the Annual General Meeting and must comply with the regulations of Article 5.4.1. |
|
|
|
|
2. |
The secretary gives written notice to regions and clubs on the proposed amendment of the constitution, as determined in Article 5.2. |
|
|
|
|
3. |
Every amendment to the constitution takes place during the Annual General Meeting of PASA and requires at least a two-thirds majority of a properly constituted Annual General Meeting. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 6: COMMUNICATION |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
1. |
PASA primarily communicates with its regions and clubs and expects of the regional and club management to communicate this information to individual members.
|
|
|
|
2. |
PASA makes use of public media to promote the interests of its members and the industry among the general public. |
|
|
|
3. |
PASA considers its responsibility to represent the interests of its members through personal contact and by way of memoranda and presentations or whatever method necessary to the authority of the day and to any other organizations concerned. |
|
|
|
4. |
PASA supports forming and maintaining sincere and healthy relationships by way of goodwill and heartfelt cooperation with any institution that shares its interests. |
|
|
|
|
|
|
|
|
ARTICLE 7: DISSOLVEMENT |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Only a properly constituted Annual General Meeting or Special General Meeting may decide, with a two-thirds majority, to dissolve Parrot Breeders’ Association of Southern Africa and to hand over the assets to an organization(s) with similar goals to those of PASA.
|
|
|